Helpende Hand

Helpende Hand published 10 applications on Google Play, 238 people rated these apps with an average rating of 3.97!

Alfabet Kaarte by Helpende HandAlfabet Kaarte

Rated 3.67(6) — Helpende Hand

Herken jy die verskillende letters van die alfabet?Toets ook sommer jou geheue met dié alfabetkaarte.Soek kaarte uit wat bymekaar pas. Daar is twee kaarte vir elke letter. Daar is ses vlakke en elke vlak word ’n bietjie moeiliker. Gratis. Laai dit...

Free Game
APPfabriek by Helpende HandAPPfabriek

Rated 4.60(5) — Helpende Hand

App weergawe van die webtuiste. Hier kan jy toegang kry tot die modules en video's van Appfabriek op jou slimfoon. Jy kan die verloop van die kompetisie ook dop hou en wanneer daar werks winkels gehou word. Word op hoogte gehou oor nuwe sake deur die...

Free App
HoofletterPret by Helpende HandHoofletterPret

Rated 4.00(11) — Helpende Hand

Hoofletter PretHierdie skryf-app is daarop gefokus om graad 1-leerders te leer skryf. Die skryf-toep fokus op die volgende:•Die leer van die alfabet•Die herkenning van die klanke en letters; en•Die skryf van die letters van die alfabet.Besoek www.leesapp.

Free Game
Pretpark by Helpende HandPretpark

Rated 2.50(2) — Helpende Hand

Die nuwe app wat 'n houer is vir die verskillende Helpende Hand programme. The new app, which is a holder for the various Helping Hand program.

Free Game
SkryfPret by Helpende HandSkryfPret

Rated 4.59(56) — Helpende Hand

Die skryf-app is daarop gefokus om graad 1-leerders te leer skryf. Die skryf-app fokus op die volgende:• Die leer van die alfabet.• Die herkenning van die klanke en letters.• Die skryf van die letters van die alfabet.Besoek www.leesapp.co.za en...

Free Game
Alfabet Pret by Helpende HandAlfabet Pret

Rated 2.74(27) — Helpende Hand

Alfabetpret maak gebruik van opwindende tegnologie (versterkte realiteit) wat sal sorg dat die diertjies in die ABC-leesboekie ’n Dag by die dieretuin behoorlik van die bladsye af spring. Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting by www.leesapp.co.zaWat

Free App
DieretuinPret by Helpende HandDieretuinPret

Rated 4.73(105) — Helpende Hand

Hierdie lees-app is daarop gefokus om graad 1-leerders te leer lees. Die lees-toep fokus op die volgende: Die leer van die alfabet die herkenning van die klanke en lettersBesoek www.leesapp.co.za vir meer inligting oor ons ander opvoedkundige produkte.1

Free App
loopbaanapp by Helpende Handloopbaanapp

Rated 3.18(11) — Helpende Hand

Helpende Hand se Loopbaan-app is geskep om jou te help om die regte vakke te kies in Graad 9. In Graad 11 en 12, help die toepassing jou weer om die regte loopbaankeuses te maak.Die app beskryf die verskillende akademiese en tegniese vakke wat jy in...

Free App
Sigwoorde Pret by Helpende HandSigwoorde Pret

Rated 4.71(14) — Helpende Hand

In hierdie app leer elke kind die Sigwoorde ken wat hy of sy in Graad 1 onder die knie moet kry.Deur middel van herhaling, herkenning en uitspraak sal elke kind sommer vinnig speel-speel hierdie woorde bemeester.Vind gerus meer uit by www.leesapp.co.za...

Free Game
Toetsfabriek by Helpende HandToetsfabriek

Rated 5.00(1) — Helpende Hand

Toetsfabriek word gebruik om al jou apps wat in Appfabriek gemaak is direk op jou selfoon te toets. Factory test is used to test all your apps that have been made in Appfabriek directly to your phone.

Free App