Lees

Lees Free Game

Rated 4.66/5 (44) —  Free Android application by Limitless Virtual

Advertisements

About Lees

Hierdie leestoepassing fokus daarop om elemente soos kompetisie en lees uitdagings te kombineer en so leesvaardighede op ʼn prettige wyse te verbeter. Lesers word uitgedaag om leesstukke wat volgens moeilikheidsgraad in 8 vlakke verdeel is te lees.

Elke vlak het 3 leesstukke wat humoristiese en interessante inligting bevat, van resepte, gedigte en tongknopers. Nadat elke leesstuk gelees is, moet lesers 3 vrae korrek beantwoord om na ‘n volgende vlak te vorder.

Daar word teen tyd gelees en visuele geheue asook begripslees is vaardighede wat geoefen word.

ʼn Toepassing ontwikkel deur Instituut vir Christelike Onderwys

Ontwikkel deur: Saskia Meijer en LivX

Eerste uitgawe: 2016

How to Download / Install

Download and install Lees version 1.0 on your Android device!
Downloaded 5,000+ times, content rating: Everyone
Android package: tech.livx.lees, download Lees.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.0.3+
For everyone
Android game

Game History & Updates

More downloads  Lees reached 5 000 - 10 000 downloads

What are users saying about Lees

U70%
by U####:

Vlakke onduidelik. Is dit vir graad R? Is dit vir graad 5?

K70%
by K####:

Baie oulik!! Kan ons dit nie vir Apple ook kry nie?

B70%
by B####:

Goeie hulpmiddel. Mal daaroor.!

D70%
by D####:

Dit is sulke goeie aplikasie ek wens net daar was meer 'levels' beskikbaar

D70%
by D####:

Baie goeie lees oefen

C70%
by C####:

Very simple UI, flows quite fluidly and has no issues on my device. I'd recommend it

H70%
by H####:

Help baie! Dankie

D70%
by D####:

Baie oulik****

A70%
by A####:

Lees

B70%
by B####:

Ek skat dit kan vir die ouers van onskatbare waarde wees. Di8e kinders moet net gemotiveer word om dit te gebruik. Ek wil die saamstellers geluk wens met hul werk. Hou so aan.

D70%
by D####:

Its is so helfull. Thanx guys. xxx♡

Q70%
by Q####:

Dit moet groter word. Baie goed.

D70%
by D####:

Pret lees oefening. Fantasties

R70%
by R####:

Best game ever


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.75
44 users

5

4

3

2

1