Oatu en Eara: Flitskaarte for Android
Wonderlik vir tuisonderrig
Mediocre
Sit asb die letterķlank by. Dis belangriker om die klankies te ken as die letter vir begin lesers.
Kan mens net verander sodat die begin klank gebruik word en nie die alfabet letter nie
Klanke word verkeerd geleer as op skool. a vir appel en nie aa vir appel
Nie user vriendelik nie
Wonderlik vir tuisonderrig
Dankie tog dat daar bietjie afrikaanse leer speletjies is. My kinders geniet dit.
Wonderlike app in afrikaans
Kinders sal lekker speel speel die letters van die alfabet leer, maar die klanke word uitgesreuk nie geklank. Dis sal dit kinders wat begin leer lees verwar. Dis vreeslik moeilik om apps te kry wat letters klank .p.v. uitspreuk
So min Afrikaanse apps dat ons tevrede moet wees met wat ons kry.
Ek dink dis baie oulik en my dogtertjie geniet dit
by E####:
'n Kind moet eers klank voor hy kan woorde maak. bv. 'b' is bu en die beee nie. Verbeter asb