Alfabet Letter Natuur Vlak 1 for Android
Die speletjie is bietjie onakkuraat. Trok is die wa wat n trein sleep, en kus is om verlief te wees, nie waarin mens iets bêre nie - dit is kis.
Dis baie oulik maar kus is verkeerd. Die 'kus' waarna verwys word is kis, kus beteken soen of naruurlik die kus by die see.
Baie oulik!
Ons 3 jarige dogtertjie sê reeds die klanke en sinne na wat sy hoor op die app. Daar is regtig min afrikaanse apps wat jong kinders kan geniet. Baie oulik
Love it
My ma is n gr 1 onderwyser en se net die g en hoofletter y is bietjie verkeurd maar sy is ook baie beindruk deur die app
Wonderlik om 'n Afrikaanse toepassing te kry van sulke hoë gehalte. My twee-jarige kan speel-speel leer en solank aan die fondasie vir skoolgereedheid begin bou.
Enigste app wat is soos die skole dit aanbied, lekker vir oefeninge van die klanke.
by N####:
Ek will bitter graag hierdie speletjie vir my 3 jarige dogterjie he, maar die klank bly vashaak... Sy gebruik 'n Bubblegum 4 tablet. Mask asseblief hierdie so you as moonlik reg. Dan gee ek met liefde 5 sterre!