SkryfPret for Android
Die app volg nie die alfabet, sping letters. Die ? werk nie reg nie. Die 'a' bly heeltyd op skerm al gaan mens terug op alfaber. Ons werk op Samsung Tab3 Lite.
Baie oulik!
Die p se skryfvolgorde is volgens my verkeerd. Dis nie eers die 'magie' en dan die 'stokkie' nie,maar andersom!!?
Dit is baie oulik maar haak nog vas op party plekke.En app will nie altyd oop maak nie.
Dis ni reg
Die konsep is baie oulik maar mens kan nie mooi die syfers en lyntjies binne die letters sien nie. Kan dit moontlik donkerder gestel word?
Baie oulik
Dis die beste Afrikaanse App op Google Play!
Hi. Kan julle ASB die letter vooraf se en Dan n voorbeeld van n dier of vrug bv A vir appel.? Andersins n goeie app. Dankie
Baie oulik
Uitstekende leer metodiek
:-)
Oulik!
by X####:
Awsome