Liedboek (NG Kerk)

Liedboek (NG Kerk) Free App

Rated 3.71/5 (7) —  Free Android application by Bybel-Media

Advertisements

About Liedboek (NG Kerk)

Liedboek (NG Kerk)

Die NG Liedboek bevat al die liedere wat tans in die NG Kerk gesing word, onder meer:

• Psalm 1-150
• Liedboek Liedere 151-602

Sleutelkenmerke:
• Maklike liedkeuse
• Skep van sanglys
• Versspesifieke vertoning
• Keuse tussen verskillende liedweergawes
• Alle verse word met note vertoon
• Lys van liedere in NG Liedboek

Vereistes:
• Android 4.3 (JELLY_BEAN_MR2)
• Groot skerm (minimum skerm wydte = 600dp)

Sien Liedboek vir foon weergawe sonder note. Songbook (DRC)

The DR Songbook contains all the songs that are being sung in the DRC, including:

• Psalm 1-150
• Songbook Songs 151-602

Key Features:
• Easy song choice
• Creating sanglys
• Provide specific performance
• Choice between different song versions
• All fresh with notes displayed
• List of songs in NG Songbook

Requirements:
• Android 4.3 (JELLY_BEAN_MR2)
• Large screen (minimum screen width = 600dp)

See Songbook for phone version without notes.

How to Download / Install

Download and install Liedboek (NG Kerk) version 1.1 on your Android device!
Downloaded 500+ times, content rating: Everyone
Android package: za.org.bmedia.ngliedboek, download Liedboek (NG Kerk).apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.3+
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
Vermiste vers 1 van Psalm 19 (Antjie Krog) bygevoeg
More downloads  Liedboek (NG Kerk) reached 500 - 1 000 downloads

What are users saying about Liedboek (NG Kerk)

C70%
by C####:

Uitstekend!

X70%
by X####:

Die idee is goed, maar ek soek 'n soekfunksie vir bepaalde woorde en ASB TOG 'n plekkie om na die melodie te kan luister! Anders kan ek maar net sowel my liedboek gebruik en nie die app nie.

A70%
by A####:

Net wat ek gesoek het? Hoekom kan ek dit nie op my S4 mini installeer nie? Kan note gespeel word (midi)? Kan Gesange bygesit word?

T70%
by T####:

Fantastiese idee! Dit werk egter nie op alle toestelle nie, veral nie Samsung nie, kan julle dit aanpas, asseblief?

Q70%
by Q####:

Uitstekend!


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
3.75
7 users

5

4

3

2

1