Liedboek for Android
Dankie vir die harde werk met die opstel van hierdie toepassing! 'n Jaar gelede was dit nie beskikbaar nie; nou is die eerste weergawe hier. Die Sanglys is baie handig. Ander kommentators se opmerkings oor 'n notebalk en verbeterde soekfunksie, is relevant. T.o.v. lg. sal die byvoeg van sleutelwoorde, sowel as die eerste lyn van elke lied (tipies die indeks vd hardeband weergawe) baie help. Doe zo voort!
Maak asb EEN plek vir intik van Ps en Lied se nr. Twee aparte plekke vir intik sinloos. Spelfout regstel: "vanaf" nie "vannaf". Soekfunksie sal nuttig wees :)
(1) 'n Soekfunksie sal baie help. (2) Laat toe om na naburige lied te gaan, bv as jy op lied 200 is moet mens maklik na lied 199 of 201 toe kan gaan.
Sal graag die blad musiek ook wou gehad het, soos wat dit in die liedboek self is en op die rekenaar sisteem is. Dit sou ook beter gewees het om net die lied nommer te kon in tik, in plaas van om eers te moet besluit of dit 'n Psalm is of een van die gesange in die res van die boek.
Dis jammer dit werk nie met Android 4.2 nie.
by D####:
Eintlik is dit n portaal na BM met liedboekwoorde daarby. Sonder n soekfunksie vir sleutelwoorde in n lied is die nut baie beperk. As jy nie die nommer ken kie, is jy gestrand.