Laerskool Elarduspark

Laerskool Elarduspark Free App

Rated 5.00/5 (4) —  Free Android application by EAI South Africa

About Laerskool Elarduspark

Geskiedenis van die Skool
Laerskool Elarduspark is in Januarie 1983 geopen met 731 leerders deur Mnr. Grove alombekend as Oom Liggies. Van die staan spoor af was dit duidelik dat hierdie blou skool sterk beginsels, waardes en tradisies voorstaan en ‘n sterk band met hul Skepper behou.
In Augustus 1983 word Dr. Jan van Rensburg aangestel as Hoof. Onder sy leiding word verder voortgebou op die besondere hoë akademiese-, kultuur- en sportprestasies.
Mnr. HA Verster neem in 1994 die leisels by hom oor. Lardies vorm ‘n vennootskap tussen die ouerhuis en die skool en leerders voel veilig en geborge.
In Januarie 2013 word Mnr. Toy Human as Hoof aangestel. Met sy passievolle leiding is dit duidelik dat die dinamiese jong Hoof alle standaarde wil oortref, dat hy baie lief is vir kinders en dat hy graag die ekstra myl wil loop!
In 2015 is ons skool die enigste skool in die ooste van Pretoria wat kon spog met 7 pare Graad 1 tweelinge wat die jaar ingeskryf het.
Doel en Strewe
Laerskool Elarduspark streef na die verwesenliking van die volgende doelstellings:
1. Die handhawing, beskerming en bevordering van:
Christelike onderwys en om toe te sien dat die Woord van God as rigsnoer dien om die Christelike waardes by ons kinders in te skerp;
Christelike waardes met die erkenning en beskerming van vryheid van geloof, spraak en assosiasie;
Afrikaans as die amptelike voertaal en onderrigmedium;
Hoë onderrig- en akademiese standaarde;
Buitekurrikulêre aktiwiteite.
2. Die uitbouing en beskerming van:
Die karakter en etos van die skool; Die Skoollied, die Skoolwapen en die Leuse van die Skool.
3. Die opvoeding van leerlinge tot verantwoordelike burgerskap.
4. Personeelontwikkeling.
5. Die identifisering en ontwikkeling van leerlingleiers.
6. Die uitbreiding van ouervennootskap.
7. Strydleuse.

How to Download / Install

Download and install Laerskool Elarduspark version 1.0.2 on your Android device!
Downloaded 500+ times, content rating: Not rated
Android package: za.co.eai.elarduspark, download Laerskool Elarduspark.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.1+
Bug
buster
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

What's Changed
- Minor enhancements and fixes
Version update Laerskool Elarduspark was updated to version 1.0.2
More downloads  Laerskool Elarduspark reached 500 - 1 000 downloads

What are users saying about Laerskool Elarduspark

M70%
by M####:

Dankie Laerskool Elarduspark vir die inisiatief om van tegnologie gebruik te maak om ons op hoogte te hou!


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
5.05
4 users

5

4

3

2

1