Storierak

Storierak Free App

Rated 2.73/5 (59) —  Free Android application by NB Publishers

Advertisements

About Storierak

Storierak is ‘n toepassingwinkel met al jou geliefkoosde Afrikaanse kinderboeke, ideaal geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Herontdek nou jou gunstelingstories uit Storieman-omnibus 1, en so ook ’n verskeidenheid ander gewilde Afrikaanse stories soos Die lelikste dier in die hele wêreld, Prinses Talia en die draak, Dikkekat en Kollepiet en In ‘n huis in ‘n huis. Elke storie bevat ’n puik voorlesing deur ’n bekende stemkunstenaar. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word.

Laai nou die toepassing gratis af, en skaf jou eerste boek aan – heeltemal verniet!

Storierak bevat ook ander opwindende bykomstighede:
- Elke storieboek bevat twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade
- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto’tjie op die eerste bladsy

Nuwe Afrikaanse kinderboeke sal gereeld bygewerk word. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak. Stuur gerus nog voorstelle vir Afrikaanse boeke na storierak@nb.co.za.

Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers. www.nb.co.za.

Storierak is an application store with all your favorite African children's books, perfect for children of 2-8 years old. Rediscover your favorite stories now from Storieman omnibus one, as did a number of other popular African stories like The ugliest animal in the world, Princess Talia and the Dragon, and Dikkekat Spots and Piet In a house into a home. Each story contains a great lecture by a famous voice artist. Your child can read the story themselves, or by voice guided.

Download now the application free of charge, and buy your first book - completely free!

Storierak also contains other exciting accessories:
- Each storybook contains two types of games: flash cards and puzzles, with different degrees of difficulty
- You can personalize each book: carry the story to your child, and put his / her photograph on the first page

New African children's books will be updated regularly. Come often makes a run at Storierak. Please send suggestions for books to African storierak@nb.co.za.

This product is owned by NB Publishers. www.nb.co.za.

How to Download / Install

Download and install Storierak version 2.2 on your Android device!
APK Size: 24 MB, downloaded 10,000+ times, content rating: Everyone
Android package: nbuitgewers.storierak, download Storierak.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.1+
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
• Probleme met registrasie op sekere tablette reggestel
• Ander fout regstellings en spoed verbeterings
More downloads  Storierak reached 10 000 - 50 000 downloads
Version update Storierak was updated to version 2.2
Version update Storierak was updated to version 2.0
Version update Storierak was updated to version 1.8

What are users saying about Storierak

T70%
by T####:

Werk die app nog, sien net klagtes, maar geen terugvoer nie. App maak oop en vries dan

T70%
by T####:

Mors van geld om dit af te laai. Die app is stukkend.

F70%
by F####:

Jy installeer die app maar hy wil nooit oopmaak nie!!! Gaan julle nooit hierdie app regmaak nie?????

Y70%
by Y####:

Dit maak nie oop nie?????

X70%
by X####:

Ek dog jy kry die boeke vernuut maar na een boek kos dit geld

J70%
by J####:

Uhm.... dit is net 'n prentjie op die skerm..... doen absoluut niks.

T70%
by T####:

Dit werk glad nie

T70%
by T####:

Dit maak glad nie oop nie

A70%
by A####:

Dit crash

X70%
by X####:

Crapy app

T70%
by T####:

Ok, so first you download the app but then what? I just get a screen saying Storierak. Nothing else. Does this actually work?

K70%
by K####:

Ek en my seuntjies was MAL oor Storierak en hulle het elke dag na hulle stories geluister tot eendag wat dit aanhou "crash" sodra ons die app wil oopmaak. Ek het al uninstall en updates gehardloop en weer afgelaai en hy bly "crash". Baie teleurgesteld!

X70%
by X####:

Die App wil nie oopmaak nie en dan sukkel mens om by skerm verby te gaan. Wil glad nie werk nie. Nee man ons soek oulike goed vir ons kinders dan mors julle net met ons.

T70%
by T####:

After opening the app it freezed on the first screen. Deleted it again

T70%
by T####:

I don't like this app. Can't even open this app. I'm trying to help my child to read afrikaans.

T70%
by T####:

Wat maak mens na dit oopgemaak is daar staan registrasie en dan kies jy seun of dogter wat dan

A70%
by A####:

Sopas data gemors en die "app" maak net bladsy een oop en dan freeze die "app"

Z70%
by Z####:

Is daar n trick aan of is die app nice weekend?

F70%
by F####:

It sucks!

M70%
by M####:

Die app kom nie verby die registrasie blad nie. Regtig teleurstellend dat soveel mense terugvoer gee en dit nogsteeds stukkend bly. Tyd om dit van die appstore te verwyder dink ek...

O70%
by O####:

Maak asb reg.die app maak net op eerste screen oop en bly daar.

T70%
by T####:

Waste of time and data to download this

S70%
by S####:

Agnee...dit hou aan crash!! :-(

K70%
by K####:

Lyk goed omdat my foon kan in zoom

F70%
by F####:

Ek dog jy kry die boeke vernuut maar na een boek kos dit geld

J70%
by J####:

Well done

Z70%
by Z####:

Me and my little brother liam like the voices and the puzzles. We laugh loud. My mommy must get more books. My brother getting bored.

Y70%
by Y####:

Boek is onleesbaar, te klein. Teleurgesteld!

S70%
by S####:

Die boek is piepklein op my 10 duim tablet. Onleesbaar. Beslis nie getoets nie.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
2.75
59 users

5

4

3

2

1