Afrikaans Keyboard Plugin for Android
dat op pad onder alle omstandighede twee woorde is en nooit "oppad" nie. Gaan kyk gerus na AW en die HAT. Sou dit nie so doring in my vlees wees nie het ek nie soveel moeite gedoen het om hier te kom tik nie.
Lekker om in jou eie taal te tik.
Dit werk nie.
Thanks
Lekker om te gebruik
Skitterend
Ek het dit nou afgelaai maar ek weet nie waar om dit te kry nie wys nerens op my home screen nie moet ek nog iets aflaai
Lekker man...lekker
Except for a few bugs... Werk lekker, bevat meeste woorde en tik hiper vinnig met 'predictive text,' as jy met numeriese key pad tik. Die enigste vinniger manier van tik is 'voice to text.' Great Afrikaanse 'predictive text plugin' vir 'n vinnige, basiese, klein (2.1MB) keybord. En jy kan woorde eksta 'save.'
If the new version don't work for you please use the old version of the keyboard and it will work 100% right.Die beste Afrikaanse keybord!
Die feit dan mens so maklik tussen engels en afrikaans kan wissel is die beste. My arme Samsung woordeboek was al so deurmekaar met al my afrikaanse woorde wat hy by die engels moes stoor. Die groter (langer) knoppies werk ook baie beter vir my groot vingers
Dis nou waarvoor ek sou betaal as ek moes
Regtig sal dit aanbeveel vir enige Afrikaanssprekendes mense, veral vir besigheids smse en korrekte taal gebruik en speling
Love die app!!
I was born from there i speak affrikaans and forner english
Its not working .... its shows all my afr words as uncorect speld
It doesn't work. Waist of effing time.
Lekker man
Thanks for a great typing experience!
There's no icon to even press....can't even open it. If I could give it a negative 1, I would
Great afrikaanse keyboard. Ek is bereid om hiervoor te betaal.
Lekker om in jou eie taal te tik.
Dit is uiters handig en maak my weer trots om Afrikaans te wees.
Thanks
nou hoef ek nie meer die 'lang-druk' funksie te gebruik om al die kappies ens in te sit nie. Uitstekende werk!!
Trots afrikaans dankie
Very good
Excellent app!!!
Werk uitstekend. Wie doen sulke wonder werk verniet ? Trots . om Afrikaans te kan gebruik
Lekker toevoeging! Ek wil dit aanbeveel, dit werk uitstekend!
Jis ma julle praat hoëgere afrikaans in hierdie kommentaar hokkie. Dt is wonderlik.
Wat 'n plesier!
Dit is so lekker om predictave text in my eie taal te hê.
Mis die app sedert ek dit afgehaal het. Gaan weer installeer!
Jy weet dit!! Doen die leeu loop, hier kom die bokke.. Suid Africa ons is hier!
Verniet en werk soos n bom met multiling keyboard
Fantasties!
Useless
Lekker, baie dankie
by M####:
If the new version don't work for you please use the old version of the keyboard and it will work 100% right.Die beste Afrikaanse keybord!