Afrikaans Bible for Android
Maak asb. dat die advertensies se opsie om dit te remove werklik werk! Die advertensies is baie irriterend! Verder kan jul plek vir notas bied asb. Hou van die beskikbaarheid vd Bybel op foon en die vertaling is eg.
I am not realy understand all the questions but I share on facebook but it doesn't shou in my status. I love the op because it is the 1933-1953. Bible.
Ek is baie gelukkig met die vertaling van hierdie app die hele Bybel in Afrikaans dis it fantasties. Baie dankie.
Korrekte vertaling, die ander apps is almal verkeerd. Wat van 'n vernietweergawe sonder die advertensies?
Adds is irritating. And you must pay to remove it
Is daar geensins n bybel App wat volledig is nie. Alle afrikaanse bybels wat ek af laai is half. Selfs die een ook.
No proper search engine. Concordance
So wonderlik om my Afrikaans bybel oral, gerieflik te he....en n goeie een daar by.. Dankie baie
Uitstekende weergawe geen hak plekke nie. Baie dankie vir die awesome app ek sal selfs betaal vir die app
Hou baie van die app. Nou kan ek sit en die woord kry net waar ek gaan.
The punctuation is'nt the best, but it is not the worst, just read carefully.????????♰☥
Ek mis n soekfunksie? Groete!
The verses isn't completed
Die instruksies is onverstaanbaar
Baie goed vertaal
It is a great app and very easy to use
This is a great app.. Thanks
I love reading the Bible
VERY GOOD
This is just wonderful.
Great. App love it
It's amazing
ists good
good ap
Good and understanding
Nice
Helpful
Good
Happy
Ek het al 'n paar bybel apps afgelaai wat nie volledig was nie. Hierdie app is woord vir woord dieselfde as die bybel en die die boeke is maklik om te vind. Beste app wat ek kon kry.
Nice app to have. Too many ads spoil the app
Would be nice if one can ad notes and svae it
Don't like the ads we donot use adds in churhts
For me its great the way it is
Thank you
Its a great app
Love my Bybel
Baie goed! Dit lees maklik en lyk soos 1953 se vertaling.Indien ek die advertensies verwyder,is dit n eenmalige bedrag wat ek betaal of moet ek dit elke keer betaal as ek app oopmaak?
I think iet is for all to read and lear
by C####:
Mal dàaroor. Kan nou enige tyd en plek lees selfs snags sonder om met bril te lees of die man te pla????????????????❤