Rekenmeesters vir Afrikaans

Rekenmeesters vir Afrikaans Free App

Rated 0.00/5 (0) —  Free Android application by BurstDigital

Advertisements

About Rekenmeesters vir Afrikaans

Die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans (RVA)
is ‘n vereniging van Afrikaanse rekenmeesters, ouditeure, finansiële bestuurders en boekhouers wat in die eerste plek die belange van Afrikaans en die sprekers van Afrikaans in die finansiële- en rekenmeesterswêreld bevorder. Die RVA poog om deur beïnvloeding van staatsorgane beleid en praktyk te verander ten einde die finansiële- en rekenmeesterswêreld in die besonder vir Afrikaanssprekendes meer toeganklik te maak en dit te verbeter.
Die RVA beklemtoon egter die noodsaak om nie in ‘n kultuur van afhanklikheid jeens die staat te verval nie. Gevolglik spits die vereniging sy aandag daarop toe om selfstandige vermoë en fasiliteite ter bevordering van Afrikaans en die Afrikaanse gemeenskap te ontwikkel. Uit ervaring weet die RVA dat daar aansienlike energie, dryfkrag en vaardigheid onder Afrikaners in die professies en in die besonder in die regsprofessie beskikbaar is waardeur hierdie selfstandige vermoë inderdaad toenemend ontwikkel kan word.

Die doelstellings van die RVA soos dit in sy grondwet vervat is:
· Afrikaans in die algemeen as amptelike taal en in die besonder as rekenmeesterstaal te bevorder en uit te bou;
· Die publikasie van Afrikaanse rekenmeesters-literatuur te bevorder en te fasiliteer en om die vertaling van rekenmeesters-literatuur in Afrikaans aan te moedig en te bevorder;
· Afrikaans aan universiteite en ander opleidingsinstansies as taal van onderrig te bevorder;
· Rekenmeesters-onderrig en -opleiding in Afrikaans met Afrikaanse lesingmateriaal te bevorder;
· Die gebruik van Afrikaans by rekenmeesters-seminare, -byeenkomste en vergaderings te bevorder;
· Bystand te verleen, in die besonder in omstandighede waar Afrikaanse taalregte of dergelike regte van die Afrikaanse gemeenskap en lede daarvan in die gedrang is;
· Na goeie oordeel met instellings en verenigings saam te werk wat Afrikaans as taal erken en daadwerklik respekteer en bevorder;
· Personeelbeleid en -praktyk in die algemeen en in die besonder in die rekenmeestersberoep te bevorder wat streeks- en plaaslike taaldemografie, met spesifieke verwysing na Afrikaans, in ag te neem;
· Tot voordeel van die lede van RVA en van Afrikaanse rekenmeesters in die breë op te tree;
· Te werk ir die gelyke erkenning en akkommodering van die rekenmeestersbelang in die gemeenskap; en
· Om in die algemeen sodanige handelinge uit te voer as wat volgens RVA nodig is om sy doelstellings te bevorder;
· Die RVA beoefen sy aktiwiteite in die Republiek van Suid-Afrika op ’n niewinsgewende grondslag en op ’n wyse wat nie die ekonomiese eie-belang van enige persoon sal bevorder nie.
· Die RVA se hulpbronne, fondse en aktiwiteite moet ter bevordering van sy doelstellings en nie ter ondersteuning van enige politieke party aangewend word nie.
· Enige bates van RVA moet tydens ontbinding aan ’n soortgelyke organisasie met dieselfde doelstellings oorgedra word. The Association of Accountants Afrikaans (RVA)
is an association of African accountants, auditors, financial managers and bookkeepers who promote in the first place the interests of African and the speakers of Afrikaans in the financial and accounting. The RVA attempt to change by affecting organs of state policy and practice in order to make the financial and accounting in particular Afrikaners more accessible and improve it.
The RVA however emphasized the need not to fall into a culture of dependence on the state. Consequently spearheaded the association its attention on when to common capabilities and facilities for the promotion of African and developing the African community. Experience know the RVA that considerable energy, drive and skill among Africans in the profession and are available in particular in the fields in which this common ability can indeed be increasingly developed.

The objectives of the RVA as contained in its constitution:
· Promote Afrikaans in general as an official language and in particular as accountants language and build;
· To promote the publication of African accountants literature and to facilitate and to encourage the translation of accounting literature in Afrikaans and promote;
· Promote African universities and other educational institutions as a language of instruction;
· Promote Accountants education and training in Afrikaans to Afrikaans reading material;
· Promote the use of Afrikaans in accounting seminars, -byeenkomste and meetings;
· Assist, in particular in circumstances where African language rights or similar rights of the African community and members are in jeopardy;
· After good judgment to work with institutions and associations Afrikaans recognized as language and actively respect and promote;
· Personnel policy and promote practice in general and in particular in the accounting profession that regional and local language demographics, with taking specific reference to African, into account;
· To the benefit of the members of NEO and African accountants in general to act;
· To work ir equal recognition and accommodation of the accounting interest in the community; and
· For in general to carry out such actions as may be necessary according to RVA to promote its objectives;
· The RVA practice its activities in the Republic of South Africa on a nonprofit basis and in a manner that will promote the economic self-interest of any person.
· The RVA's resources, funds and activities intended to promote its objectives and not be used in support of any political party.
· Any assets of NEO must be transferred with the same objectives during decomposition of a similar organization.

How to Download / Install

Download and install Rekenmeesters vir Afrikaans version 1.0 on your Android device!
Downloaded 1+ times, content rating: Everyone
Android package: coza.burstdigital.rva, download Rekenmeesters vir Afrikaans.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.0.3+
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
The first release

Oh snap! No comments are available for Rekenmeesters vir Afrikaans at the moment. Be the first to leave one!

Share The Word!


Rating Distribution

RATING
0.05
0 users

5

4

3

2

1