About loopbaanapp
Helpende Hand se Loopbaan-app is geskep om jou te help om die regte vakke te kies in Graad 9. In Graad 11 en 12, help die toepassing jou weer om die regte loopbaankeuses te maak.
Die app beskryf die verskillende akademiese en tegniese vakke wat jy in Graad 9 kan neem en watter moontlike beroepe jy kan volg met jou kombinasie van vakke. Jy kan gaan kyk wat is die slaagvereistes na Graad 12 om met jou graad of diploma-studies voort te gaan.
Die toepassing maak voorsiening om jou TP-telling te bereken, sodat jy kan sien of jy genoeg punte vir jou toepaslike studierigting het. Verder kan jy begin bou aan jou professionele CV.
Daar is nuusflitse en artikels oor nuutste verwikkelinge in die loopbaan-wêreld en ‘n kalender met belangrike datums.
Helpende Hand Loopbaan-app is deur bedryfskundiges ontwikkel om aan jou ‘n aanduiding van jou belangstellings en vaardighede te gee. Dit vervang egter nie professionele loopbaanvoorligting nie. Helping Hand's Career app was created to help you to choose the right subjects in Grade 9. Grade 11 and 12, the application you again help to make the right career choices.
The application describes the different academic and technical subjects you can take in Grade 9 and the possible careers you can follow up with your combination of subjects. You can see what is the pass Grade 12 to continue with your degree or diploma studies.
The application allows to calculate your AP, so you can see if you have enough points you relevant field of study. Furthermore, you can start building your professional resume.
There are news updates and articles on latest developments in the career world and a calendar with important dates.
Helping Hand Career app was developed by industry experts to give you an indication of your interests and skills. However replace professional career guidance not.
Download and install
loopbaanapp version 1.2.0 on your
Android device!
Downloaded 1,000+ times, content rating: Everyone
Android package:
com.warpdevelopment.HHLoopbaan, download loopbaanapp.apk
by Q####:
Belangstellings vraelys wil nie werk nie