Bok Radio 98.9FM

Bok Radio 98.9FM Free App

Rated 4.17/5 (36) —  Free Android application by Ticibox

Advertisements

About Bok Radio 98.9FM

'n Progressiewe Afrikaanse radiostasie met 'n kontemporêre inhoud wat 'n nuwe era in die radiowese in die Wes-Kaap inlui.

Ons streef daarna om 'n hoë gehalte uitsending aan te bied deur professionele en toegewyde omroepers.

Bok Radio se teikengehoor is tussen die ouderdomme van 14 en 55 jaar, en val hoofsaaklik in die LSM 6 tot 10 groep.

Ons wei 35% van ons lugtyd aan geselsradio, nuus, weer, verkeer en sport.

Ons musiek neem 65% van lugtyd op, en bestaan uit 80% Afrikaans en 20% Engelse musiek.

Bok Radio saai 24 uur en 7 dae per week uit.

How to Download / Install

Download and install Bok Radio 98.9FM version 2.7.1 on your Android device!
Downloaded 1,000+ times, content rating: Everyone
Android package: com.ticibox.bokradio, download Bok Radio 98.9FM.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.3.3+
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
- Stability Improvements
More downloads  Bok Radio 98.9FM reached 1 000 - 5 000 downloads

What are users saying about Bok Radio 98.9FM

N70%
by N####:

Bok radio is tops makliker as om op die web te stream

C70%
by C####:

App wys hy stream, maar daar is geen klank nie

C70%
by C####:

Whant to live streaming but just got to the websites

H70%
by H####:

No sound

C70%
by C####:

Lekker man lekker

L70%
by L####:

Kry geen klank nie

W70%
by W####:

Werk nie reg nie. Die selfde sin kom 2 sec na mekaar deur sodra n omroeper praat.

U70%
by U####:

Grootste vout is dat die stasie nie begin stream as jy die app begin gebruik nie. Op tablet lyk dit lelik, lelik, lelik!

Y70%
by Y####:

Baie dankie, nou kan ek enige plek bok radio luister

Z70%
by Z####:

Baie dankie julle! Dis n awesome app!

H70%
by H####:

Dis regtig kwaai, goeie werk!

Z70%
by Z####:

Maklik om te gebruik en die belanrikste van alles....Ek kan bokradio luister!!!!!!!

Z70%
by Z####:

bokradio is tops

R70%
by R####:

Fantasties!!


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.25
36 users

5

4

3

2

1