Donkie Joukie en die miere

Donkie Joukie en die miere$2.21

Rated 5.00/5 (1) —  Free Android application by Oasis South Africa

About Donkie Joukie en die miere

Oulike Afrikaanse stories vir kleuters.

Donkie Joukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is sy vriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!

Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5 jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'n storieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrike gesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.

Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjie alleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees word met interaktiewe verassings op elke bladsy.

Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hul kleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kan word nie.

Hierdie is die eerste weergawe, asook die eerste in wat ons hoop 'n wonderlike reeks gaan wees. Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeie ratings!

Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'n groep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plek waar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kan bereik.

Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied vir jong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kenners te word.

How to Download / Install

Download and install Donkie Joukie en die miere version 1.5.0 on your Android device!
Downloaded 10+ times, content rating: Not rated
Android package: com.technofreaks.donkiejoukietheants, download Donkie Joukie en die miere.apk

All Application Badges

Paid
app
Android
3.0+
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

Price update  Price changed from $3.00 to $2.21.

What are users saying about Donkie Joukie en die miere

S70%
by S####:

My 3jarige is mal oor die stories, veral omdat dit voorgelees word. Vir toekomstige stories: probeer meer prentjies in die agtergrond insluit -dis effens vaal en "leeg". Miskien kan spesifiek slaaptydstories en bybelstories volg. Dankie, ons geniet die app. Baie!


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
5.05
1 users

5

4

3

2

1