Beter Afrikaans

Beter Afrikaans Free App

Rated 4.27/5 (81) —  Free Android application by Orange Gears

Advertisements

About Beter Afrikaans

Beter Afrikaans is 'n gratis app en webdiens (www.beterafrikaans.co.za) wat leerders en ander gebruikers van Afrikaans help om beter te leer skryf en spel. Die doel van Beter Afrikaans is om op 'n speelse en bondige manier die spel- en skryfreëls van Afrikaans aan gebruikers aan te bied.

Die teikengroep is enigeen vanaf 10 jaar oud tot volwassenes. Aangesien die vrae op drie moeilikheidsvlakke ingedeel is, kan elkeen bepaal op watter vlak hy/sy wil deelneem.

Die app en webdiens is heeltemal gratis. Gebruikers moet wel registreer ten einde hulle individuele puntestande te bewaar.

Hoe werk dit?

1. As jy geregistreer het, kan jy kies om elke dag 'n e-pos te kry wat jou herinner aan die toets.

2. Om die speltoets te voltooi neem minder as twee minute op die rekenaar, selfoon of tablet: jy kry vier veelkeusevrae en kry dan onmiddellik 'n kort uitleg oor die korrekte antwoord.

3. As jy meer wil leer, is daar meer omvattende (maar eenvoudige) verduidelikings (skryf- en spelreëls) op die webwerf beskikbaar.

4. Jy kan ook kies op watter moeilikheidsvlak jy wil deelneem: maklik (tipies laerskool), gemiddeld (tipies hoërskool) of moeilik (meer gevorderde gebruikers).

How to Download / Install

Download and install Beter Afrikaans version 1.5.1 on your Android device!
Downloaded 10,000+ times, content rating: Everyone
Android package: com.orangegears.beterafrikaans, download Beter Afrikaans.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.0+
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
- Bugfixes
Version update Beter Afrikaans was updated to version 1.5.1
More downloads  Beter Afrikaans reached 10 000 - 50 000 downloads
Version update Beter Afrikaans was updated to version 1.4.1
More downloads  Beter Afrikaans reached 5 000 - 10 000 downloads

What are users saying about Beter Afrikaans

R70%
by R####:

Leersaam

R70%
by R####:

Baie oulike app. Sou graag ook die "rondspeel op ander vlakke" as opsie wou hê (soos op die webbladweergawe).

R70%
by R####:

Hy wil nie my registrasie aktivering gee nie.

P70%
by P####:

My teacher told me about this it helps alot ????????????

R70%
by R####:

Die eenn is 'n moieleke speeletjie

R70%
by R####:

Dis die beste

X70%
by X####:

Amazing

C70%
by C####:

Hierdie app is 'n goeie idee, maar meeste van die antwoorde is algemene kennis bv. Wie is verwys met die titel 'die Buddha?', Wie is Bobby van Jaarsveld se suster? Rerig, amper helfte van die vrae is soos hierdie en het niks uit te waai met taal nie.

V70%
by V####:

Die app is nie net maklik om te gebruik nie, maar die toetse skerp 'n mens se taalkennis ook op.

M70%
by M####:

Dit werk hoorah

M70%
by M####:

Keagan

D70%
by D####:

Hierdie app help glad nie, dit bied slegs toetse. Dit leer mens niks.

H70%
by H####:

SHOUT OUT TO ALL MY FORWAYS HIGH SCHOOL MATES

D70%
by D####:

School made my class download it

D70%
by D####:

Dit is baie goed help baie met spelling

Q70%
by Q####:

Hy vat mooi

D70%
by D####:

♥♥♥♥♥

D70%
by D####:

Poo

D70%
by D####:

Voorgestel deur my Afrikaans onderwyser en help vreeslik baie met matriek al klaar.

B70%
by B####:

Beter Afrikaans

N70%
by N####:

Hierdie app werk uitstekend! En lyk baie mooi en lekker om mee te werk. Dit sal my help om meer gereeld die toetse te voltooi.

B70%
by B####:

Baie oulik

R70%
by R####:

Ek sal die app sterk aanbeveel vir mense wat sukkel met spelling. Baie goeie app.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.35
81 users

5

4

3

2

1