Donkie Joukie en die Prinses

Donkie Joukie en die Prinses Free App

Rated 4.41/5 (22) —  Free Android application by Oasis South Africa

About Donkie Joukie en die Prinses

Oulike Afrikaanse stories vir kleuters. Donkie Joukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is sy vriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!

Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5 jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'n storieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrike gesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.

Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjie alleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees word met interaktiewe verassings op elke bladsy.

Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hul kleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kan word nie.

Hierdie is die eerste weergawe, gratis en verniet! Kyk ook gerus na die ander drie stories in die reeks wat te koop is.

Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeie ratings!

Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'n groep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plek waar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kan bereik.

Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied vir jong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kenners te word.

How to Download / Install

Download and install Donkie Joukie en die Prinses version 1.4 on your Android device!
Downloaded 1,000+ times, content rating: Not rated
Android package: com.oasis.donkiejoukie, download Donkie Joukie en die Prinses.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
3.0+
Bug
buster
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

What's Changed
Fixed page bug
Fixed overlapping sound
More downloads  Donkie Joukie en die Prinses reached 1 000 - 5 000 downloads

What are users saying about Donkie Joukie en die Prinses

K70%
by K####:

Fabulous

K70%
by K####:

Die musiek oordonder die stemme!!

S70%
by S####:

My Kleinkind is mal hieroor. St Weet presies waar dit op die foon is. Sy vrek por stories.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.45
22 users

5

4

3

2

1