First Afrikaans words FREE for Android
Te gevorderd vir 3-4 jariges en te vervelig vir 5+ jariges. Miskien kan u meer aktiwiteite bysit in plaas van dieselfe aktiwiteit wat oor en oor herhaal word met verskillende woorde.
Pateties
Nie geskik vir Klein kindest nie. Klanke moet wees op n 4-6 jarige ouderdom. Ook woorde moet van voor na agter gespel word. En die zebra is nie daar nie. As dit reggestel kan word sal dit n briljante app wees.
Awesome game relly awesome but it cousts a lot of bundles. This game is for people who don't now Africans trust me this game is for you.
It's really great, my Afrikaans is improving
Mrs
Kan nie die letters drag en drop op S7. Vrugte wys niks. Uitspraak van letters nie toepaslik vir klein kinders.
Hi I am holly I am south African I know how to speak afrikaans but not to write afrikaans. See I only lived there for 5 years in the strand so I lost my accent. If you don't believe me maybe you would know my dad Norman Lizamore or mum heidi lizamore she owned a cookie dough company
Lots of glitches, incorrect words. E.g wa is kat. Would have paid but only if it's better than this.
Moet nie eers jou tyd of geld op die alliansie mors nie, wens iemand wil bietjie iets met meer oemf vir ons kinders in Afrikaans opsit
Maak reg wa kan nie kat wees nie en skip is nie boot nir
Dit lees nie al die letter en se ook nie wat se diere dit is nie
Ek click en click...spel net die woord, spreuk nie die woord uit nie????
Baie oulike app vir klein kinders, maar "WA" is nie "Cat" nie.
Mistakes. I will help you translate free of charge. But this is just an embara
Swak program
Housewife
Nonsens
We are not afrikaans speaking, so I thing it will be helpful to my child.
Word nie foneties gespel en gesê nie. Als werk ook nie 100% nie.
App haak heeltyd vas.
Poor app...crashes all the time. Wish there were more decent Afrikaans apps for kids?!!!
Woord moet na die geluid gesê word. Spelling is ook nie foneties nie. Klein kindrrtjies moet nie die tipe uit spraak van alfabet letters leer nie - foneties bv nie k (ka nie - maar 'ki' vir kat, a vir appel en nie 'Aa' soos ons dit uitspreek nie. Dien geen opvoedkundige doel dus -behalwe vir die geluid en prentjie.
App never works and does not what the description said. Money very well wasted!!
Lots of glitches, for example when I type in "vlieg" it said "cat". Also issues with letter tiles remaining on matching tiles when placed. Another annoying issue is that the narrator does not pronounce the words correctly. Definitely not his first language.
Errors x 1000... SKIP spel boot???
Baie potensiaal. Stuur my asseblief die source code dat ek die bugs kan reg maak.
So opgewonde maar net so teleurgesteld. Nie eers 10sekondes in en al klaar foute, kom nou mense ek is seker julle kan beter doen.
by U####:
Hi I am holly I am south African I know how to speak afrikaans but not to write afrikaans. See I only lived there for 5 years in the strand so I lost my accent. If you don't believe me maybe you would know my dad Norman Lizamore or mum heidi lizamore she owned a cookie dough company