Liedjie

Liedjie Free App

Rated 3.47/5 (132) —  Free Android application by NicheStreem

Advertisements

About Liedjie

Geniet nou jou gunsteling Afrikaanse musiek op Liedjie. Ons kundiges het honderde speellyste saamgestel met iets vir elke bui, aktiwiteit, era of geleentheid. Liedjie bied jou musiek vir elke oomblik.

--- Laai nou die Liedjie-app af en kry 30 DAE GRATIS ---

LIEDJIE BIED JOU:

Afrikaanse treffers
Honderde speelyste spesiaal saamgestel deur kundiges wat net so lief is vir Afrikaanse musiek soos jy. Luister na die nuutste treffers of ontdek lank verlore gunstelinge saam met komedie, stories en kinderverhale.

Gunstelinge
Merk jou gunsteling speellyste om hulle blitsvinnig weer te vind.

Vlugmodus
Stoor jou gunsteling speelyste op jou foon en luister selfs al het jy nie internettoegang nie. Die funksie help jou ook om data te bespaar!

Geen advertensies
Geniet jou gunsteling musiek sonder enige onderbrekings.

DIE TUISTE VAN AFRIKAANSE MUSIEK

Hou jy van Liedjie en Afrikaanse musiek? Laat ons weet en deel dit gerus met jou vriende!


Hou van ons op Facebook: http://www.facebook.com/Liedjie
Volg ons op Twitter: http://www.twitter.com/liedjie

TERUGVOER OF PROBLEME

Hoe meer julle vir on vertel, hoe beter kan ons Liedjie maak.

Web: http://help.liedjie.com
E-pos: help@liedjie.com

TOESTEMMING

Jou privaatheid is vir ons baie belangrik, daarom vra ons net vir toestemming wat absoluut noodsaaklik is vir die Liedjie-app om te werk.

As jy nog enige vrae het kontak ons gerus!

Die LIedjie-app is in Afrikaans en Engels beskikbaar.

How to Download / Install

Download and install Liedjie version 1.1.3.1133 on your Android device!
Downloaded 10,000+ times, content rating: Everyone
Android package: com.nichestreem.android.liedjie, download Liedjie.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.0.3+
Bug
buster
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
• Minor bug fixes to improve your experience of the app.
Version update Liedjie was updated to version 1.1.3.1133
More downloads  Liedjie reached 10 000 - 50 000 downloads

What are users saying about Liedjie

E70%
by E####:

Hi, so far so good :) maar hoe werk die Vlugmodus? Kan ek dit slegs gebruik na die 14dae wanneer ek vir die app betaal? Dankie!

U70%
by U####:

Daar is so 'n groot verskeidenheid kunstenaars en speellyste om van te kies daar is letterlik soos hulle se "mysiek vir elke oomblik"

U70%
by U####:

Ek wil inteken en dan sê dit dat daar iets skeef geloop het en ek weet nie hoe om dit nou te laat inteken nie

G70%
by G####:

Hi daar dit wil net met Facebook inlog en ek wil Liedjie baie graag gebruik ek is mal oor musik wat moet ek doen

U70%
by U####:

Blykbaar is die diens nog nie beskikbaar in my land nie? Ek is van SA

U70%
by U####:

Ag nee!! Dis n great app maar die lap pop by die klein span speel nie aan een nie

U70%
by U####:

Die songs speel maar daar is nie klank nie... maak nie saak hoe hard die volume is nie

U70%
by U####:

Kan nie gebruik, vra ek moet met FB inteken. Ek het net Google rekening.

U70%
by U####:

Ek is tanzania maar die app se nie beskikbaar in my land nie.

U70%
by U####:

Ek sal graag wil luister maar woon in Adelaide Australia :(

U70%
by U####:

Stel asb diens in Namibia beskikbaar

U70%
by U####:

Jammer is net in sa en nie in namibie nie

U70%
by U####:

Hou nie van sukkel nie

S70%
by S####:

Great app

Q70%
by Q####:

Ek sit die kode in en dan niks, wag en wag dan se hy iets is foud, dit werk nie

Y70%
by Y####:

Not avail in my country . Make it happen soon

U70%
by U####:

Is gekry oor die app.

U70%
by U####:

App laai uiters stadig af en my Wi-Fi sterk en vinnig en uncapped. Laai ook nie die volledige album in vlugmodus af nie . Verbruikers onvriendelik itv albums in vlugmodus te delete en ander basiese app beginsels

S70%
by S####:

Baie nice sal like om di songs te kan save en n play list kan maak vr di lang pad en sien ook n mens kani skiep op di radio ni

R70%
by R####:

Great app die data charges is net Bietjie hoog

P70%
by P####:

Het nog nie een liedjie geluister nie.Sukkel net die heeltyd en het n sterk wifi.

Y70%
by Y####:

Ek kan nie my bank rekening gebruik nie en dit is n MasterCard

P70%
by P####:

Kan

U70%
by U####:

Wat 'n lieflike app om nuwe musiek te ontdek, of om toegang te kry tot musiek wat ek nie noodwendig andersins sou koop nie. Al wat bietjie pla is dat mens soms sukkel om terug na die tuisblad te gaan, wanneer 'n mens na iets luister.

H70%
by H####:

Love this app a lot of local South African music just like i like it. Local is lekker.

O70%
by O####:

Doesn't work

F70%
by F####:

Ek is bly oor die app, ek love Afrikaanse Musiek, maar hoe lank moet ek wag tot ek met email kan sign up? Dis nou al 4 maande???

C70%
by C####:

Waarom kan jy net met facebook inlog en nie soos ander app jou gmail adres of email adres gebruik nie. So weird. Wil graag ondersteun maar die app is nie op standaard nie.

C70%
by C####:

Dit vra my om in te teken met my facebook email. En dan se dit vir my iets het skeefgeloop. Wtf! Hoekom n app adverteer mar dit werk nie! Ek wil Afrikaanse musiek download...hierdie app is useless!

K70%
by K####:

Uiters "useless". Komaan ons as Afrikaners kan seker beter doen. Ek kan nie eens inlog nie.

V70%
by V####:

Wanneer kan ons nou met ons EIE e-mail inteken!!!! ASSEBLIEF!!!!! Ek is mal oor afrikaanse musiek, maar wat help dit daar is 'n app as ek nie eers kan inteken nie

C70%
by C####:

Ek het die app afgelaai en elke keer wat ek se teken in met fb gooi dit n uitroepteken uit en se ek moet toestenming gee dat julle my e pos adres kan bekom?? Ek log met baie ander apps in deur fb en het nie die probleem nie? Ek het selfs na my fb settings gegaan en my e pos adres is beskikbaar??

C70%
by C####:

Jammer mens moet met Facebook inteken sommige van ons het nie Facebook nie!

C70%
by C####:

Ek soek n ander manier om in te teken as om facebook te gebruik

C70%
by C####:

Ek sal graag wil luister maar woon in Adelaide Australia :(

C70%
by C####:

Stel asb diens in Namibia beskikbaar

C70%
by C####:

Werk 100% ek is rerag bly oor die application . Dankie julle

C70%
by C####:

Waaars Francois van Coke ?

C70%
by C####:

So ek kan die app nie gebruik want lyk my jy moet Facebook he. Simpel!

C70%
by C####:

Facebook vereis, of mis ek iets?...nee wat FB kan maar gly en lyk my die toep ook....dankie maar ek gebruik nie FB nie.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
3.55
132 users

5

4

3

2

1