Netwerk24

Netwerk24 Free App

Rated 3.57/5 (695) —  Free Android application by News24

Advertisements

About Netwerk24

Ons splinternuwe app bied aan jou ’n magdom inligting: nuus op ’n drafstap waar jy ook al is. Kry die beste plaaslike en internasionale nuus, sport, vermaak, bylaes en redaksionele kommentaar van jou gunsteling Afrikaanse dagblaaie (Die Burger, Beeld, Volksblad) en Rapport. Geniet eksklusiewe fotogallerye, videogrepe en infografika, asook ’n weerkaart. 



Subskripsie: Die app is gratis om af te laai. Om ons premium-inhoud te kan lees, meld aan met jou Netwerk24-registrasiebesonderhede (e-posadres en wagwoord). Is jy nog nie geregistreer nie? Doen dit sommer nou in die app of op Netwerk24.com en kry ’n GRATIS proeftydperk van 30 dae. Dit sal jou toegang gee tot al ons e-koerante en unieke aanlyn inhoud net waar, wanneer en hoe jy wil.

Nadat hul proeftydperk verstryk het, sal geregistreerde gebruikers betalende gebruikers moet word om verder te kan lees.

How to Download / Install

Download and install Netwerk24 version 2.1.8 on your Android device!
Downloaded 100,000+ times, content rating: Everyone
Android package: com.media24.netwerk24, download Netwerk24.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
4.0+
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
- Algemene veranderings, insluitend 'n verbetering op hoe artikels op sosiale media gedeel word.
Version update Netwerk24 was updated to version 2.1.8
More downloads  Netwerk24 reached 100 000 - 500 000 downloads
More downloads  Netwerk24 reached 10 000 - 50 000 downloads
More downloads  Netwerk24 reached 5 000 - 10 000 downloads

What are users saying about Netwerk24

R70%
by R####:

This app is good

R70%
by R####:

. ...

X70%
by X####:

Uncle pau

R70%
by R####:

I thinks that its important to develop news technologles to access more information in worlds wide.

R70%
by R####:

Older version for me pls,,,new version it's a No No for me thank u,,,,,,,,

R70%
by R####:

Baie goed!

R70%
by R####:

Julle moet die intekenare makliker toegang na die e-koerant gee. Mens moet te n lang proses volg. Die opsie moet dadelik daar wees as jy die app oopmaak

R70%
by R####:

Cant log in keep on asking the same question I am not interested in this app will uninstall it

R70%
by R####:

Please help me. No response?!

R70%
by R####:

Very irritating. Email to start trail never came throuhg and all the unwanted pop up adverts!!!

R70%
by R####:

Great app with continuous notifications. I have experienced that the notifications do not always open the intended article on the app. I have enjoyed it though, so am giving it a full fantastic 5 star rating.

R70%
by R####:

This is a payment based appp yet lately hundreds of advertising every time opening a article you must struggle throug advertising it such

R70%
by R####:

Stuur my n sms om te sê ek moet die app aflaai dan kry ek 30 dae...Doen dit dan werk dit nie.....

J70%
by J####:

After every third article you read it stops responding and you have to force stop

R70%
by R####:

Very poor

R70%
by R####:

Irritating with all the notifications all day long about unwanted news.

P70%
by P####:

Dit is beslis 'n verbetering op die vorige app.

R70%
by R####:

Nice app, why do you release with Stetho still enabled?

R70%
by R####:

Crap app. No response

R70%
by R####:

Efficient provider meeting my needs as a user

R70%
by R####:

Namibian people are more influence by alcohol

R70%
by R####:

I think is beauty ful

R70%
by R####:

It sucks

R70%
by R####:

Enjoy it

R70%
by R####:

suggested

J70%
by J####:

Informative

M70%
by M####:

Baie goed omdat ek al die koerante hier kan lees

R70%
by R####:

Does what it's supposed to well.

T70%
by T####:

App used 8.3 gig storage space after a year of use. Had to uninstall and reinstall to get my storage space back. Badly optimized.

P70%
by P####:

Refreshing perspective of events as it happened.To the point.

R70%
by R####:

Netwerk 24

R70%
by R####:

Unable to use for the last 2 weeks

T70%
by T####:

Tuyeni

T70%
by T####:

Wooo

R70%
by R####:

Die oomblik wat jy na die volgende artikel blaai terwyl die vorige berig nie klaar afgelaai het nie, vries die program en gaan na 3 min terug na die tuisskerm. Dit gebeur so elke 4 artikels met my. Tans werk dit vir mense wat stadig lees en 'n baie vinnige internet spoed het. Maar verder geniet ek die program. Ek sou net graag 'n opsie wou hê om die hele koerant te lees sonder om eers op "algemeen", dan "hof", dan "misdaad" ens te klik om oral vir nuwe artikels te soek.

R70%
by R####:

Hopeloos bring die ou een terug. Weet nie waar om alles te kry om te lees nie. Hoekom verander altyd alles.

M70%
by M####:

New user stiĺl finding my feet up

R70%
by R####:

Vra my e possible klaar gegee

M70%
by M####:

It's cool

N70%
by N####:

Waarop nie die News 24 app se kode gebruik nie? Die Netwerk 24 app is 'n uiters swak vertoonvenster vir Afrikaanse media. Dit bied geen skakels na anders berigte nie, geen kommentaar, swak grafika - te veel om te noem. Dan kom dit ook voor of die inhoud wat deur die app gelees kan word baie beperk is in vergelyking met wat op Netwerk 24 se web blad is


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
3.65
695 users

5

4

3

2

1