Dorinkie-Perske

Dorinkie-Perske Free App

Rated 3.67/5 (3) —  Free Android application by magiadeveloper

About Dorinkie-Perske

Hierdie 'app' is nog in werking, maar behoort die publiek se aandag baie vinnig te kry.

Ontdek nuwe en ou resepte, byderhand met jou slimfoon of tablet.

Resepte onder 16 kategorieë en met soek funksie onder elke kategorie sal jy kry net wat jy wil he.

Maak gebruik van hierdie oomblik om Suid-Afrikaaners deel te maak van die mobile-bedryf.

Ekstra funksie is die bruik om 'n resep te kan verskry via jou Facebook, Twitter en ander sosiale media 'apps'.

Resepte sal bykom soos met tyd. Net die 'admin' is verantwoordelik om beste resepte te kry en op te laai. This app is still in operation, but ought to get the public's attention very quickly.

Discover new and old recipes, handy with your smart phone or tablet.

Recipes under 16 categories and search function under each category you will find just what you want.

Use this time to South Africans as part of the mobile industry.

Additional feature is the use a recipe verskry via your Facebook, Twitter and other social media apps.

Recipes will catch up with time. Only the 'admin' accounts to get best recipes and to charge.

How to Download / Install

Download and install Dorinkie-Perske version 2.04.17 on your Android device!
Downloaded 50+ times, content rating: Not rated
Android package: com.magiadeveloper.dornkie_perske, download Dorinkie-Perske.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.2+
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

What's Changed
RC (v2.04.17)
* Reg vir bemarking nou.
* Het bietjie kleur ingebring.
* Beskrywing van Dorinkie-Perske is bygebring op tuisblaai.
Verbetering(v2.04.15)
*Swartskerm van resep laai is verwyder. Resepblaai laai vinniger. ('',)
*Tot dusver 32 resepte op aanlyn databases gelaai.
Verbetering(v2.0)
*Tuis skerm wys hoeveel kategorieë en resepte daar is. :) Nou weet jy...
Verbetering(v1.9)
* Het nuwe voorkoms met lysitems. (Lyk soos Google Now sinne: fly-in)
More downloads  Dorinkie-Perske reached 50 - 100 downloads
More downloads  Dorinkie-Perske reached 50 - 100 downloads
Version update Dorinkie-Perske was updated to version 2.04.17
Version update Dorinkie-Perske was updated to version 2.04.15

What are users saying about Dorinkie-Perske

G70%
by G####:

Dis n wonderlike app. Geniet hierdie resepte. Vinnig om te maak en maklik om te volg.

A70%
by A####:

Dis n wonderlike app. Geniet hierdie resepte. Vinnig om te maak en maklik om te volg.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
3.75
3 users

5

4

3

2

1