ABC Afrikaans Beginner for Android
Ons wil juis v kleinkies die klanke leer en nie alfabetname nie? Hoekom nie liewer ă soos in ăppel en b soos in bal nie?
It helps me a lot !
As kinders leer lees moet hulle leer deur klank. Gesels gerus met juffrouens hieroor. Hierdie applikasie leer hulle verkeerd. Sou oulik wees as dit nie my graad R kind verkeerd geleer het nie.
Baie bly daar is uiteindelik n afrikaanse app.al probleem is die uitspraak van die letters is nie reg nie.kinders van graad rr en r word geleer om klank anders uit te spreek as wat ons as groot mense dit uitspraak.maar ander sins baie oulik.sien uit na nog ander apps vorentoe.
Dit is ongelukkig nie hoe die kinders geleer word nie. Hulle word eers geleer om te klank.
Dit klink of die seun wie se stem julle gebruik het eintlik Engels is met van die letters se uitspraak, bv 'z'.
Goeie taalgebruik en is mal oor die kleure
At last ! Afrikaans - klanke - been looking so long for an appropriate app - thank you !!!!!!!!!!!!
'nice'
Fantasties
Baie dankie!! Ons soek nog afrikaanse apps asb!!!! Dalk n lees program vir gr.0 tot 1
So bly ons kry apps vir ons kinders in afrikaans! Dankie!!!
Ek hou van suiwer afrikaanse apps did tops
my little loves the app.
Nice colours
Excellent app, like it.
by R####:
Die leer die alfabet nie die klanke nie, a soos in appel nie die letter a nie, jy lees nie aapel nie. B soos in bal, nie bee-al nie. Rerig. Grondslagfase juffrou en ek is baie teleurgesteld.