Huis Goudveld (Wifi Only)

Huis Goudveld (Wifi Only) Free App

Rated 1.00/5 (1) —  Free Android application by Jurri

About Huis Goudveld (Wifi Only)

Huis Goudveld (koshuis van Goudveld-Hoërskool) se offisiële app.

Ouers en leerders kan die app aflaai om meer inligting te kry rondom Huis Goudveld. Die visie en missie, huislike atmosfeer, dissipline en orde, verblyf en maaltye, studietye en toesig word deurgegee.

Die leerders en ouers kan aktiwiteite sien wat in koshuis plaasvind en kry inligting oor hoe om Huis Goudveld te kontak.

Die leerders kan ook inteken om uit te teken uit die koshuis en om te sien of hulle detensie sit die volgende week.

How to Download / Install

Download and install Huis Goudveld (Wifi Only) version 2.5 on your Android device!
Downloaded 10+ times, content rating: Not rated
Android package: com.jurri.koshuishuisgoudveld_tablet, download Huis Goudveld (Wifi Only).apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.3.3+
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

What's Changed
User Interface verander. Leerders kan nou uitteken wanneer hulle die koshuis verlaat en inteken vir kos. Onderwysers kan nou leerderdata verander vanaf die app asook detensies gee. Leerders en onderwysers kan gebreke in die koshuis rapporteer. Splinternuwe kennisgewingbord vir die leerders is nou beskikbaar.
More downloads  Huis Goudveld (Wifi Only) reached 10 - 50 downloads
Version update Huis Goudveld (Wifi Only) was updated to version 2.5
More downloads  Huis Goudveld (Wifi Only) reached 5 - 10 downloads

Oh snap! No comments are available for Huis Goudveld (Wifi Only) at the moment. Be the first to leave one!

Share The Word!


Rating Distribution

RATING
1.05
1 users

5

4

3

2

1