Lewe Met Ritme

Lewe Met Ritme Free App

Rated 4.80/5 (193) —  Free Android application by ChurchLink, LLC

Advertisements

About Lewe Met Ritme

Met ons Lewe met Ritme toeps (apps) sal jy een tik weg wees van ons kerk se preke, webjoernale (blogs), video’s, kalenderinskrywings en nog meer!
- Onmiddellike toegang tot preke
- Voeg gebeure direk tot jou toestel se kalender
- Geïntegreerde kaarte en aanwysings
- Ontvang belangrike herinnerings kennisgewings (alert notifications)
- Webjoernale (Blogs), sosiale netwerk integrasie, video’s en nog vele meer
Dankie dat u ons Lewe met Ritme toeps (apps) gaan aflaai

How to Download / Install

Download and install Lewe Met Ritme version 3.3.4 on your Android device!
Downloaded 5,000+ times, content rating: Everyone
Android package: com.churchlinkapp.c34933, download Lewe Met Ritme.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
3.0+
For everyone
Android app

App History & Updates

Version update Lewe Met Ritme was updated to version 3.3.4
Version update Lewe Met Ritme was updated to version 3.0.3
More downloads  Lewe Met Ritme reached 5 000 - 10 000 downloads

What are users saying about Lewe Met Ritme

U70%
by U####:

Andries

C70%
by C####:

Lees gereeld. Baie dankie.

U70%
by U####:

Dankie...mal daaroor

S70%
by S####:

Dankie

M70%
by M####:

Werklik baie awesome om die boodskap te kan hoor, sien en deel met familie elke dag

P70%
by P####:

Dit help n mens om nader aan God te kom en meer betroke te raak

U70%
by U####:

Wonderlik om God se Woord so oor my foon te kan hoor en sien,wonderlike app!!

L70%
by L####:

Die beste app !!☺

R70%
by R####:

Ek is een van die gemeente lede en is vriendelik verras en baie beindruk oor die app dit maak my sommer opgewonde die app is baie gebruik ers vriendelik en dek letterlik alles ni net 'daaglikse' verses nie n mens kan werlik elke dag die app gebruik. Ek kan ni wag om saam met my seuntjie die episode op die kinder bybel te gaan kyk vannaand nie. Baie dankie

U70%
by U####:

Skielik vries my Android foon wanneer ek die app wil oopmaak ..... enige raad asb ? Ek het dit daagliks gebruik en kan nie sonder dit funksioneer nie en voel my dag se begin nou onvolledig !!!!!

U70%
by U####:

Christian teaching

U70%
by U####:

Kan ni di app oopmaak ni bly vra dat di foon se skerm overlay afgesit moet word, maar as dit gedoen is werk di app nog ni en bly di selfde vra???

G70%
by G####:

Nou is my lewe vol ritme, baie dankie!

Q70%
by Q####:

Dankie vir n fantastiese app

B70%
by B####:

BAIE BAIE dankie aan elkeen wat hierdie app saamgestel en na ons huise en elke denkbare plek kan saamneem. Dit het net op d regte tyd gekom v my en ek dank die Here vir mense soos julle. Ek het dit werklik so nodig en is n baie beter luisteraar as "leesteraar". Geseënd mag elkeen wat hierby betrokke was en elke een wat die app aflaai en dit daagliks gebruik! Prys d Here!!!!

R70%
by R####:

I love his preaching

Q70%
by Q####:

Ek het vandag lewe met ritme af gelaai en glo ek en my familie gan dit baie geniet baie dankie vir die app

Q70%
by Q####:

Mal daaroor, nou kans niks mis nie.

Q70%
by Q####:

Help my baie met my verhouding met God,, love it

Q70%
by Q####:

Baie dankie vir 'n wonderlike toep!!

Q70%
by Q####:

Verseker net wat ek nodag gehad het

F70%
by F####:

Dankie, baie handig om die toep byderhand te hê.

I70%
by I####:

Ek is een van die gemeente lede en is vriendelik verras en baie beindruk oor die app dit maak my sommer opgewonde die app is baie gebruik ers vriendelik en dek letterlik alles ni net 'daaglikse' verses nie n mens kan werlik elke dag die app gebruik. Ek kan ni wag om saam met my seuntjie die episode op die kinder bybel te gaan kyk vannaand nie. Baie dankie

X70%
by X####:

Dit is wondelik om elke dag se stukkie te lees. Kos vir jou siel.

Q70%
by Q####:

Tnx julle, julle is amazing mense, God bless

U70%
by U####:

Dit is fantasties dit inspireer jou elke dag gee jou krag vir elke dag.

Q70%
by Q####:

Baie dankie vir die app luister gereeld daar na en geniet die preke en oggend stukkies

F70%
by F####:

Kan net se dankie, dankie, dankie

Q70%
by Q####:

Love it!

Z70%
by Z####:

Ek is so innig dankbaar vir hierdie wonderlike app. Nou kan ek Eredienste luister. Werk puik! Nogmals Baie Baie dankie!

N70%
by N####:

It is amazing.

Q70%
by Q####:

Awesome App

C70%
by C####:

Wonderlike toepassing.

A70%
by A####:

Good

Q70%
by Q####:

Ek werk in 'n kinderhuis en ons hier in die huis luister gereeld na die boodskappe wat ons hier ontvang en dit tref ons elke keer wat ons die boodskappe hoor. Dankie vir Jul bereidwilligheid om God se dienaars te wees.

Q70%
by Q####:

Dankie HERE

Q70%
by Q####:

Uitstekend !!!

K70%
by K####:

Nou is my lewe vol ritme, baie dankie!

Q70%
by Q####:

Excellent

Q70%
by Q####:

Dankie vir wat LewenSentum vir my in my lewe beteken. Dankie ook vir kit die nuwe Toep. Ek waardeer dit opreg. Mag God elkeen seèn op jul Lewens paaie.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.85
193 users

5

4

3

2

1