Kleuter-klieks alphabet for Android
ek is baie teleurgestel in die app, hoekom is dit so moeilik om 'n ordentlike app vir ons afrikaans sprekendes te maak? sommige apps vernoem na die "C" as 'n "K" ander is so dood ek het belangstlling in die eerste paar sekondes verloor. my seun van drie skud sy kop en wil nie ees probeer nie. nee wat ek is jammer ek het my tyd gemors om dit af te laai.
Die skerm bly wit. regtig BAIE swak
Uiters swak. Skerm bly wit.
Thanks
Stem saam... Ek het dit nounet afgelaai en situasie self met die wit - skerm. :-(
Die skerm bly wit. Soek al baie lank na so app vir my kinders vir tuis onderrig. Gelukkig het ek nie die volle 1 gekoop nie.
Wont open on my Note 4
Werk wonderlik vir spraakterapie!!!
Gaan gerus op facebook op zibbi educatio sonder die N daar is hope afrikaanse opvoedkundige programe beskikbaar
Dus nou regtig iets goed ek hou bje vndt
Baie oulik soek nod sulke apps asb
Baie oulik! So bly om te sien daar is afrikaanse apps ook vir ons om te gebruik.
Baie oulik!
Kleuter klieks
Keeps the small one busy in ons taal. Nice app.
Dit is perfek as jy a kind wil besig hou, en leer terselfdertyd. Ek weet. Ek het 'n jonger boetie…
I never usually rate an app but had to on this one. Well done!
Baie oulik! So bly om te sien daar is afrikaanse apps ook vir ons om te gebruik.
Keeps the small one busy in ons taal. Nice app.
Dit is perfek as jy a kind wil besig hou, en leer terselfdertyd. Ek weet. Ek het 'n jonger boetie…
I never usually rate an app but had to on this one. Well done!
Dus nou regtig iets goed ek hou bje vndt
Baie goed! Dit is perfek as jy a kind wil besig hou, en leer terselfdertyd. Ek weet. Ek het 'n jonger boetie…
by W####:
As ek die App oopmaak bly die skerm net wit en regs is 'n blokkie waar jy moet kies tussen Hooflettes en kleinletters. Daar is 'n stem met 'n verwelkomingsboodskap en musiek - verder gebeur daar NIKS!!!