Plaasstories uit die Karoo

Plaasstories uit die Karoo Free App

Rated 4.61/5 (132) —  Free Android application by bruynhuis

Advertisements

About Plaasstories uit die Karoo

Voorgeleesde afrikaanse stories vir die jong klomp. Die program het 'n boekrak met 'n reeks stories wat die kleuter of die ouer op kan druk en dan word dit voorgelees vir die kind.

Hierdie is Plaasstories uit die Karoo en sal die kind besig hou met storie luister.

Hierdie program kan die kind help om sy luister vaardighede en denkbeeld te ontwikkel.

How to Download / Install

Download and install Plaasstories uit die Karoo version 1.9 on your Android device!
Downloaded 5,000+ times, content rating: Everyone
Android package: com.bruynhuis.karoo, download Plaasstories uit die Karoo.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
2.3+
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
Version 1.9
------------------
- New story added (Die Eierdief)
More downloads  Plaasstories uit die Karoo reached 5 000 - 10 000 downloads
Version update Plaasstories uit die Karoo was updated to version 1.9
More downloads  Plaasstories uit die Karoo reached 1 000 - 5 000 downloads
Version update Plaasstories uit die Karoo was updated to version 1.7

What are users saying about Plaasstories uit die Karoo

U70%
by U####:

Baie oulike stories. Hoop daar word gou weer bygevoeg. Ek geniet om te luister. Ons kort sulke stories in ons taal. Sou wonderlik wees as ons dit self sou kon lees ook. Wonderlik!

H70%
by H####:

Die seuns en ons was mal oor die lekker stories sien uit na die nuwes. Was leersaam.

Z70%
by Z####:

Mal daaroor. Dink ek gaan dit meer geniet as kinders.

C70%
by C####:

Baie oulik. Sou net meer prentjies wou gehad het sodat mens kon omblaai soos wat die storie aangaan.

C70%
by C####:

Awesome!!! Nog stories!!! Boggie was so oulik. Wat van n jakkals en wolf een. Kinders mal daaroor!

C70%
by C####:

Dis iets besonders vir ieder elk jonges en oues

C70%
by C####:

My 2 seuns luister tog te lekker na die stories

C70%
by C####:

Wonderlike storie kleinkinders geniet dit terdee.

C70%
by C####:

Baie oulik. Hoop om nog baie Afrikaanse stories te hoor.

V70%
by V####:

Baie goed kinders hou daarvan

D70%
by D####:

Soos ñ vars briesie in die speletjie afdeling!

C70%
by C####:

My kind geniet dit so baie

C70%
by C####:

Wonderlik! Uitstekend! ASB nog meer voorgeleesde stories!

Y70%
by Y####:

Wonderlik, uiteindelik afrikaanse stories. Soek nog afrikaanse stories

C70%
by C####:

My minders gaan dit baie geniet

C70%
by C####:

Pragtige stories v die kinders

C70%
by C####:

Plaasstories uit die Karoo in

C70%
by C####:

Ag dis oulike stories.

C70%
by C####:

Oulike stories vir kleingoed

M70%
by M####:

Baie oulike stories!!

C70%
by C####:

Baie oulik. Ek sal cheetha met jagluiperd vervang. Goeie woordspelling.w

C70%
by C####:

Nog asseblief!

C70%
by C####:

Wonderlikste stories!

C70%
by C####:

Irriterende advertensies

U70%
by U####:

Baie dankie.

C70%
by C####:

Gender for stories

C70%
by C####:

Mooi

C70%
by C####:

Baie oulik

C70%
by C####:

Baie mooi

C70%
by C####:

May kid's love the stories

C70%
by C####:

Love it

C70%
by C####:

Love it

M70%
by M####:

Ons seuntjie geniet die stories baie. Ek sou 5 sterre gegee het as mens kon fast forward en rewind.

M70%
by M####:

Pragtig ons het meer sulke stories nodig vir ons kinders in afrikaans. Word baie waardeer.

M70%
by M####:

My dogtertjie is mal hierooe

M70%
by M####:

Minders geniet dit baie

M70%
by M####:

Baie goed.

H70%
by H####:

Boring

M70%
by M####:

My dogtertjie geniet die stories baie. Sal lekker wees as daar gereeld nuwe stories is. Dankie.

M70%
by M####:

Baie oulik, kinders geniet dit.


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.65
132 users

5

4

3

2

1