About Idees-tydskrif
Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol. For women with creative flair and a passion for life. She cares for her family and the people around her and she shows it her stamp to put on everything they do. His entertaining and make beautiful home in her own unique way. The magazine is an outlet for women like that. It provides practical, creative content that the reader help to transform the mundane into something very special. It's a source of inspiration for craft, decor, entertainment and food. Ideas readers are stylish, sophisticated, modern, educated, balanced, creative, warm, caring and passionate.