About Tuis-tydskrif
Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting. Home is a practical, inspiring guide for the home and garden that enables people to make their homes beautiful, and its value to increase - both inside and out. The magazine makes life easier for people who want to buy a house, building or renovation, or mood for gardening, cooking and decorating. Home not just demonstrate what looks good - it explains what will add value to your property, and why. The magazine provides affordable and accessible choices readers, help with DIY projects, and provide advice for renovations. It's for ordinary people - men and women - with ordinary lives, ordinary careers and ordinary homes; people who want their properties to improve and must do so on a budget.