Pad van Waarheid tot die Lewe

Pad van Waarheid tot die Lewe Free App

Rated 5.00/5 (8) —  Free Android application by FDP dev

Advertisements

About Pad van Waarheid tot die Lewe

Die Pad van Waarheid tot die Lewe is 'n projek gebore uit die soeke na die korrekte vertaling van die Woord van God as deel van die herstel van die Koninkryk van God op aarde.

Daar is so baie verskillende vertalings op die mark wat op baie plekke verskil.

Sommige van hierdie verskille het geloofs- en leringsimplikasies. Dit wil ons graag aanspreek.

Soms is daar wel ooreenkomste, maar dan verskil dit met ander plekke en leringe in dieselfde Bybel.

Vader se Naam sowel as die Naam van Sy Seun word of glad nie deurgegee nie of verkeerdelik verteenwoordig en vervang.

Hier wil ons graag vir u die antwoorde op brandende vrae gee met slegs die Woord van God, vertaal uit die werklike oorspronklike, as riglyn en standaard.

Ons sal ook vir u inligting gee oor die oorspronklike taal, Aramees.

As u inligting soek wat u nie hier kon vind nie, kontak ons asseblief. The Way of Truth to Life was born a project from the search for the correct translation of the Word of God as part of the restoration of the Kingdom of God on earth.

There are so many different versions on the market that differ in many places.

Some of these differences and religious teaching implications. This we would like to address.

Sometimes there are similarities, but they differ in other places and teachings in the same Bible.

Father's name and the name of His Son to be or not at all given not or wrongly represented and replaced.

Here we would like to give you the answers to burning questions with only the word of God, translated from the actual original, as a guideline and standard.

We will also give you information on the original language, Aramaic.

If you are looking for information that you could not find here, please contact us.

How to Download / Install

Download and install Pad van Waarheid tot die Lewe version 1.5 on your Android device!
Downloaded 500+ times, content rating: Everyone
Android package: ch.padwlewe.www.pwlbybel, download Pad van Waarheid tot die Lewe.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
3.0+
Bug
buster
For everyone
Android app

App History & Updates

What's Changed
Fixed error with bookmark function on certain devices

What are users saying about Pad van Waarheid tot die Lewe

C70%
by C####:

Uit eindelik in Afrikaans ons eie taal direk vertaal baie dankie

C70%
by C####:

Wonderlik! Dankie. Shalom!

D70%
by D####:

Dankie, dis wonderlik. Prys YHWH

X70%
by X####:

Baie dankie hiervoor!!!! Yahuah seen julle!

C70%
by C####:

Die waarheid uitendelik maklik beskikbaar


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
5.05
8 users

5

4

3

2

1