About Lewenswetenskap 11 Woordelys
Die toepassing bevat ongeveer 220 biologiese terme wat op graad 11 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is:
- 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom)
- 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term
- skakels na verwante woorde en hul definisies.
Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien.
Die toepassing sal op meeste volskerm Android selfone werk. The application includes about 220 biological terms that apply to grade 11 and is based on the current NCS (National Curriculum or current South African curriculum). Each term, the next thing attached to them:
- a short definition (similar to the "biological terms' found in tests and examinations)
- an extension / clarification of the term
- links to related words and their definitions.
You can roll / scroll through the alphabetical list and then you just click on a term that you want to see the definition.
The application will in most fullscreen Android phones work.
Download and install
Lewenswetenskap 11 Woordelys version beta on your
Android device!
Downloaded 10+ times, content rating: Everyone
Android package:
appinventor.ai_examfeverpublishers.LWet11, download Lewenswetenskap 11 Woordelys.apk