About GOBE Graad 7 Afrikaans
Die program berei graad 6 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.
Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.
Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.
Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.
Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.
Daar is 5 gedigte met vrae oor alliterasie, assonansie, personifikasie, metafoor en rym
30 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:
voorsetsels
selfstandige naamwoorde
bywoorde
byvoeglike naamwoorde
werkwoorde
dier geluide en dier kinders
verlede. hede, toekomstige tyd
woorde wat dieselfde klink
sinonieme en antonieme
meervoude
trappe van vergelyking
manlike en vroulike name
verkleining
vraagsinne en bevelsinne
afrkortings
ontkenning
direkte en indirekte rede
onderwerp, voorwerp en gesegde
lydende en bedrywende vorm
voorvoegsels, agtervoegsels en basisvorme
soorname, eiename en versamelname
vergelykings
bywoorde van tyd,plek en wyse
byvoeglike naamwoorde van vorm, kleur en stof
bywoordelike bysinne van tyd,plek en wyse
infinitiewe
Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae. The program prepares Grade 6 students for annual Assessment in Afrikaans.
The program contains examples of questions asked in previous years question papers.
The learner has a choice to take a test or practice syntax and sinbou.
The learner can do even a quick bereipstoets.
The program randomer each question and answers and give answers to questions in multiple choice question.
There are 15 reading comprehension tests and five different comprehension questions.
There are five poems with questions about alliteration, assonance, personification, metaphor and rhyme
30 Syntax question types that practice the following:
prepositions
nouns
adverbs
adjectives
verbs
animal sounds and animal children
past. present, future tense
words that sound the same
synonyms and antonyms
plurals
degrees of comparison
male and female names
reduction
interrogative sentences and imperatives
afrkortings
denial
direct and indirect speech
subject, object and predicate
active and passive voice
prefixes, suffixes and basic forms
soorname, pronouns and collective nouns
comparisons
adverbs of time, place and manner
adjectives of shape, color and material
adverbial clauses of time, place and manner
infinitives
Please keep your app updated for the latest questions.