Bybel Stories

Bybel Stories Free App

Rated 4.42/5 (179) —  Free Android application by JOHNLI

About Bybel Stories

Bybelverhale

Hierdie is ’n boek met ware verhale. Hulle kom uit die Bybel, die heel beste boek in die wêreld. Die verhale vertel jou die geskiedenis van die wêreld van die tyd dat God begin skep het tot ons dag. Hulle vertel selfs wat God belowe om in die toekoms te doen.

Die Skrifaanhalings in hierdie boek is geparafraseer. Dit word in eenvoudige taal gestel sodat jong kinders dit kan verstaan. Teksverwysings aan die einde van elke verhaal wys waar dit in die Bybel aangetref word.

Bible Stories

This is a book of true stories. They come from the Bible, the best book in the world. The stories tell you the history of the world from the time that God began to create our day. They even tell you that God promised in the future.

The Scripture quotations in this book are paraphrased. It is stated in simple language so that young children can understand. References at the end of each story shows where in the Bible is found.

How to Download / Install

Download and install Bybel Stories version 1.0 on your Android device!
APK Size: 2.9 MB, downloaded 10,000+ times, content rating: Not rated
Android package: afrikaans.bible.stories.AOUXACMNITNKIZFL, download Bybel Stories.apk

All Application Badges

Free
downl.
Android
1.6+
n/a
Not
rated
Android app

App History & Updates

More downloads  Bybel Stories reached 10 000 - 50 000 downloads
More downloads  Bybel Stories reached 5 000 - 10 000 downloads
More downloads  Bybel Stories reached 1 000 - 5 000 downloads

What are users saying about Bybel Stories

P70%
by P####:

Ek sal nooit n kans so groot laat gaan nie AWESOME!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

U70%
by U####:

So far no probs

U70%
by U####:

Die Here se bring die kinders na my toe, more se leiers en watter goeie boodskap bring die stories nie vir hulle nie. Hulle verstaan mooi an vertel ander. God seen en dankie

U70%
by U####:

NIE 'N CHRISTEN BYBEL. jehova getuies. JESUS word nie erken as verlosser en Here (God self) nie. Bly weg. NOT A CHRISTIAN BIBLE. jehovah witnesses. JESUS not acknowledged as saviour and Lord (God Himself). Stay away.

D70%
by D####:

Johannes 1:1 se In die begin was die Woord,en die Woord was by God en die Woord was God 2 Hy was in die begin by God...en ek het in die APP gelees dat daar staan die Vader het I spesiaale Engel gemaak wat nou ons Here Jesus is????Maak dit asb reg...voor die begin was Vader en Jesus en die Heilige Gees saam...hle is EEN

U70%
by U####:

Ek weet person like dit IS lekker om te leer van God ons Here en watter beter manier as die n kinderbybel ongelooflike goeie idee

U70%
by U####:

Ek kan nie maklik by die stories uitkom nie. Ek moet deur elke bladsy bly. I want to be able to select which chapter i want to read. It would be nice to have that option

U70%
by U####:

Dis so cool Danki baie seem Jul almal

U70%
by U####:

It is a very good aplication,very educational for everybody.

W70%
by W####:

It is good

U70%
by U####:

Right in the beginning they loose the plot when they say that Jesus is a created being.

H70%
by H####:

Ek is mal daaroor.

U70%
by U####:

Lovely pics, a pity about the VIRUSES...

D70%
by D####:

I love bibel stories

L70%
by L####:

Not the truth. Jesus is dood aan die kruis nie n paal nie. Jesus is deel van die drie enige God. Dadelik hom un-install

U70%
by U####:

Amazing and I'm really existed

A70%
by A####:

Awesome application

U70%
by U####:

Awesum

U70%
by U####:

TEACH THE CHILDREN WELL TEACH THE CHILDREN GOOD TEACH THE CHILDREN ABOUT GOD OUR HEAVENLY FATHER GOD THE ALMIGHTY GODS RICHEST BLESSING TO THE TEACHERS AND BELIEVERS

U70%
by U####:

Awesome!! Na lang ruk ge down load

U70%
by U####:

LOVE IT WOW GOD IS WOW

U70%
by U####:

Dit is n baie goeie app en beveel dit vi almal aan

U70%
by U####:

A book for adult n Children's

U70%
by U####:

;-)

U70%
by U####:

Dankue julle dis awesome! Dis het my baie gehelp om meer oor God te leer.

U70%
by U####:

baie goed , dankie julle

J70%
by J####:

Dus wonderlik my susters en broers se kinders is mal oor al die stories.die here seen julle.

U70%
by U####:

Ek is lief vir God

U70%
by U####:

Love this app. Learned alot

N70%
by N####:

Regtig goed viri siel

T70%
by T####:

Danq en seenwense

E70%
by E####:

Dankie

N70%
by N####:

Dis so cool Danki baie seem Jul almal

N70%
by N####:

Dankie mag God jul werk seën

Z70%
by Z####:

Bybel interpretasie dear Jehovah Getuies.

N70%
by N####:

Ek wil graag dowes bybel nog nie hier nie

N70%
by N####:

Danku god seen

D70%
by D####:

Amen this is Gods words

K70%
by K####:

Mimi

N70%
by N####:

DANKIE DIS AWESOME. GOD SEEN JULLE SO BLY KON AFLASI VIR MY KLEINKINDERS . JESUS LIEFDE


Share The Word!


Rating Distribution

RATING
4.45
179 users

5

4

3

2

1