AfriForum GPS for Android
Dit werk nie! Het dit reeds afgelaai dis op my foon maar ek kan niks adresse laai nie. nie eens my eie nie. Dit werk nie.
Ek kon nie registreer nie, dit sê my eposadres is ongelukkig.
Julle app het 2 van my eposse geweier. Jacobo@nashuaisp.co.za
Dit werk nie
So cute
Pateties. Geen soekresultate kan voltooi word nie. 'n Gesukkel om die app aan die gang te kry. 'n Mors van tyd
Great app!!!
Kla oor my selnommer en / of wagwoord. Het selfoon met en sonder 0 probeer. Waar kry Ek wagwoord reëls. My wagwoord het letter syfers en hoofletter. En is 8 karakters lank.
Ek gaan die met my hele familie deel.!!
Dankie AfriForum en Steve. Trots Afrikaans soos dit hoort
moeilik om te aktivèer
Kan ek die proegram in engels stel of is dit net in afrikaans?
Benodig instruksies
..wat n vreugde!!! Lekker in Afrikaans!
Sal graag wil sien die kaart vinniger laai. En kaart aflyn te hê. Ek ook bereid te betaal om advertensies weg te hê.
Lekker in Afrikaans
I started using this app yesterday morning and within 24 hours I got 14 telephone calls from ex-girlfriends telling me I am a father! Also, it took my perfect Afrikaans and English tongue and changed it to the WORST EVER accent, making me sound like a drunk rugby supporter. This free app is too expensive! (I give it a 5/5 because it taught me how to hate Julias Malema instantaneously!)
Uiteindelik iets wat maklik is om te verstaan. Baie dankie Steve!!! Jy's awesome!!!!!
Die app werk want Steve is betrokke. Baie dankie Steve!!!
Sou beter gewees het as afriforum my nie gebel het nie!
Baie dankie Afriforum en Steve dis wonderlik.
Trots Afrikaans en jy sal nie aan die slaap raak met Steve in die motor nie. As hy my op die regte pad kan hou. MOET dit 'Awesome' wees
Steve, n ware leier
Afrikaans vir n Afrikaner. Dankie Steve. Steve vir President.
Dankie Steve en AfriForum. Julle laat die stroop weer loop!
Ek moet hom eers toets!
Modelinge aanwysings soms verwarrend. Maar baie akuraat. Baie dankie vir iets bruikbaar
Daar is nie 'n beter stem om na te luister as ons STEVE s'n nie! Dankie Afriforum !
Baie dankie!
Moeder taal
Kos nie geld slegs normale data kostes. Graphics kan vebeter maar dis n begin!
Nice App
Hoog tyd dat afrikaans n gps het wat maklik werk baie dankie steve en afriforum saam hou ons afrikaans hoog
Lyk baie goed, Steve se stem sal die skelms uit jou kar hou ;-)
Uitstekkend sien uit
dankie Steve
Lekker man lekker!
Werk nie, het dit huistoe en werktoe getoets en dit gefaal. Ek stel voor toets n app behoorlik voor dit bekendgestel word
Kanie wag om dit te begin gebruik nie en my skoonsus gaan mal wees hier oor. Baie dankie vir my afrikaanse gps
by I####:
Great app!!!